# Die Stad Kaapstad bied op die 29ste van hierdie maand sy jongste eiendomsveiling aan, met ‘n verskeidenheid residensiële, industriële en kommersiële persele regoor die metro. Die 13 eiendomme in stadsbesit wat opgeveil sal word, bestaan uit elf verbeterde eiendomme en twee leë eiendomme. Die gebiede sluit in Constantia, Philippi, Woodstock, Gardens, Maitland, Khayelitsha, Vredehoek en Kraaifontein. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê die inkomste uit die veilings sal herbelê word in munisipale infrastruktuur en dienslewering:
Eiendomsveiling later die maand gaan privaatsektor-beleggings in Kaapstad ontsluit [KLANK]
ENG JamesonInvestment