# Die Ekurhuleni Metropolisie doen ‘n beroep op Uber-taxi-operateurs om te voldoen aan die wette en regulasies vir openbare vervoer. Vroeër vandeesweek het die EMPD-taxitaakspan 33 Uber-taxi’s by OR Tambo Internasionale Lughawe in beslag geneem omdat hulle nie aan die vereistes van die Nasionale Padverkeerswet voldoen het nie. Polisiewoordvoerder, Katlego Mphahlele, sê die gebrek aan voldoening is kommerwekkend:
Ekurhuleni metropolisie doen beroep op uber taxi-operateurs om aan regulasies te voldoen [KLANK]
ENG KatlegoonRegulations