# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is woedend en diep teleurgesteld deur die Gautengse regering se reaksie op die onlangse brand by die Tembisa-hospitaal. Die woordvoerder, Claude Naiker, sê die provinsiale regering gebruik afleidingstegnieke soos onbevestigde bewerings van brandstigting, eerder as om te erken hy kom nie die Wet op Beroepsgesondheid en -veiligheid na nie. Hy sê hierdie politieke speletjies is onverantwoordelik:
Staatsdiensvakbond veroordeel Gautengse regering se afleidingstaktiek na brande by Tembisa-hospitaal [KLANK]
ENG ClaudeonTactics