Skip to content

Nasionale Loterykommissie optimisties oor oudit verbeteringe [KLANK]

# Die Nasionale Loterykommissie is hoopvol dat die Ouditeur-Generaal se komende finansiële verslag vir 2024/2025 beduidende verbeterings vergeleke met laasjaar sal toon. Die 2023/2024-oudit het onder meer kwessies soos swak finansiële toesig, nie-nakoming van regulasies, en bykans een-miljard-rand se ongebruikte toelaefondse uitgewys. In ’n onderhoud met Newzroom Afrika het die finansiële hoof, Tina Maharaj, gesê sy verwag die keer ’n gunstiger oudituitslag met vorige tekortkominge wat aangespreek is:

ENG-MaharajOnAudit