# Die Kabinet het die bekendstelling van fase twee van Operasie Vulindlela, wat daarop gemik is om belangrike ekonomiese hervormings te versnel, verwelkom. Die nuwe fase sal fokus op die verbetering van logistiek, die vermindering van burokratiese hindernisse vir besighede, die uitbreiding van energievoorsiening, en die modernisering van infrastruktuur. Minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, het tydens ’n mediakonferensie gesê hierdie gesamentlike inisiatief van die Presidensie en die Nasionale Tesourie is van sleutelbelang om beleggings, groei en werkskepping te versnel: