# Die Vryheidsfront Plus in Gauteng sê die Mogale City-munisipaliteit se burgemeesterskomiteelid vir Menslike Nedersettings, Merriam Mogoje, het ernstige verdeeldheid veroorsaak in die landelike gemeenskappe van Hekpoort en Hartebeesfontein. Dit volg nadat sy wit grondeienaars beskuldig het dat hulle swart mense van hul grond verdryf. Jaco Mulder van die VF Plus sê Mogoje hits inwoners van informele nedersettings aan om munisipale grond te beset:
VF Plus in Gauteng sê burgemeesterskomiteelid van Mogale City saai verdeeldheid [KLANK]
AFR JacoonMogaleCity