# Die MK-party sê hy is ontevrede met die ondoeltreffendheid van die minister van Openbare Werke, Dean Macpherson, en beweer hy het noodsaaklike nasionale infrastruktuurbestuur in ʼn klug verander. Die party se woordvoerder, Nhlamulo Ndhlela, sê sedert die brand in die Parlementsgebou in 2022 maak die ministerie een leë belofte na die ander en sperdatums word nie gehaal nie. Hy sê die wanbestuur van die beskadigde gebou se herstelwerk kom neer op sabotasie:
MK-party beweer minister Macpherson is onbevoeg [KLANK]
ENG NhlamuloonIncompetence