# Die regering van Katar het die omstredenheid verwerp oor die plan van Amerika se president, Donald Trump, om ‘n luukse reusestraler as geskenk te aanvaar en as presidensiële vliegtuig te gebruik. Die Amerikaanse grondwet het ‘n beperkingsbepaling wat bepaal wat ‘n president as geskenk van buitelandse regerings mag aanvaar. ‘n Woordvoerder van Katar se ministerie van buitelandse sake, Majed Al Ansari, het aan Sky News gesê die geskenk is ‘n deursigtige uitruiling tussen twee regerings:
Katar-regering verwerp omstredenheid oor beoogde luukse straler vir Trump [KLANK]
ENG AnsariOnPartnership