Skip to content

Staatsamptenare eis rekenskap oor Nasionale Loterye-kommissie [KLANK]

# Die Vereniging van Staatsamptenare sê hy is bekommerd oor onlangse verwikkelinge wat daarop dui dat die Nasionale Loteryekommissie in duie kan stort. Die kommissie word van wanbestuur en van onreëlmatige en onwettige aanstellings beskuldig. Claude Naiker van die vereniging sê hulle is baie bekommerd oor die swak bestuur en die aanstelling van mense en raadgewers met ‘n twyfelagtige karakter wat korrupsie aanblaas:

ENG ClaudeonAccountability