Skip to content

Raad van Gesondheidsorgbefondsers gaan nog twee regsgedinge teen die NGV-wet indien

# Die Raad van Gesondheidsorgfinansierders sê hulle gaan nog twee regsgedinge teen die Nasionale Gesondheidsversekeringswet indien. Die sake hou verband met die openbare deelnameproses vir die goedkeuring van die wetsontwerp deur die Parlement, en die grondwetlike reg op gesondheidsorg. Verlede week het die Gautengse Hooggeregshof president Cyril Ramaphosa gevra vir sy rekord van besluit om die NGV-wetsontwerp in Mei verlede jaar, ten spyte van besware goed te keur. Die raad sê die aansoeke word deur verslae gestaaf.