Skip to content

SASSA waarsku teen fopnuus oor dubbele toelaes en verandering van reëls [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Maatskaplike Sekerheidsagentskap het kommer uitgespreek oor die daaglikse verspreiding van fopnuus wat op sy dienste gemik is. SASSA se woordvoerder, Andile Tshona, benadruk daar is geen dubbele toelaebetalings vir Junie geskeduleer nie en ontken ook die bewerings oor nuwe pensioenreëls vanaf 10 Junie. Hy vra begunstigdes om slegs op amptelike kanale staat te maak en waarsku waninligting veroorsaak paniek asook vals hoop onder kwesbare Suid-Afrikaners:

ENG-TshonaOnGrants