Skip to content

ATM vra RNE om minerale bates aan te wend vir werkskepping [KLANK]

# Die African Transformation Party doen ‘n beroep op die regering van nasionale eenheid om minerale bates aan te wend om werkskepping te stimuleer deur middel van waardetoegevoegde nywerhede. Statistieke Suid-Afrika se jongste kwartaallikse arbeidsmagopname toon dat die aantal werklose mense in die eerste kwartaal van 2025, 8,2-miljoen bereik het. ‘n Woordvoerder van die ATM, Zama Ntshona, het ‘n beroep gedoen vir die implementering van beleid wat werkskepping vir Suid-Afrikaners prioritiseer, en om poste wat tans deur buitelanders in ongeskoolde sektore beklee word, terug te eis:

ENG ZamaonMineral