Skip to content

Kunstenaars en kulturele werkers betoog oor ineenstorting van kunstebestuur [KLANK]

# Kunstenaars, kulturele werkers, skeppende entrepreneurs en die publiek sal vandag na die Uniegebou en die Departement van Sport, Kuns en Kultuur in Pretoria opruk. Die optog is onder die vaandel van kulturele en skeppende nywerhede. Die woordvoerder, Zama Ntshona, sê die optrede volg na maande se toenemende woede onder kulturele en skeppende nywerhede oor wat bestempel kan word as die geleidelike ineenstorting van kunstebestuur:

ENG ZamaonMarch