# ActionSA in Johannesburg het kommer uitgespreek oor die toenemende, onbeheerste misdaad in Eldoradopark. Woordvoerder Elmari Atterbury sê misdadigheid wat bendegeweld, dwelmhandel en polisiekorrupsie insluit, bedreig openbare veiligheid en ondermyn wetstoepassingsinstellings. Sy sê korrupsie in die SAPD en die polisie se laksheid het ʼn kultuur van strafloosheid geskep wat slagoffers sonder hoop laat en veroorsaak dat misdaad dikwels nie aangemeld word nie:
ActionSA vra dringende ingryping om misdaad in Eldoradopark te bekamp [KLANK]
AFR ElmarionEldoradoPark