# Die GOOD-party in die Drakenstein Munisipaliteit, Wes-Kaap, het weer die speaker, Koos le Roux versoek dat alle raadsittings gedurende die 2025/2026 finansiële jaar regstreeks uitgesaai word. Keagen Gertse van die party sê munisipaliteite omarm digitale platforms om te verseker inwoners het toegang tot raadsverrigtinge wat hul lewe regstreeks raak. Hy sê die Drakenstein-munisipaliteit se voortgesette weerstand teen openbare toegang is gelykstaande aan die ongeregverdigde beskerming van raadslede:
GOOD-party druk raad van Drakenstein-munisipaliteit vir deursigtigheid [KLANK]
AFR KeagenonTransparency