Skip to content

Mbalula kritiseer mense wat hulle beywer om die winste van vryheid ongedaan te maak [KLANK]

# Die sekretaris-generaal van die ANC, Fikile Mbalula sê die wanvoorstelling van die Onteieningswet bewys dat die begunstigdes van apartheid nie sal berus nie. Hy het dié opmerkings gemaak in sy hoofrede op die ANC se Duma Nokwe-gedenklesing Dinsdag in die Sedibeng-munisipaliteit in Gauteng. Die DA betwis die wet in die hof en sê dit is ongrondwetlik. Mbalula sê diegene wat die regering hof toe geneem het vir die bevordering van gelyke indiensneming, werk oortyd om die winste van vryheid ongedaan te maak:

ENG MbalulaOnTransformation