# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane sê hy ondersteun die voorstel dat kontrakteurs wat nie aan die vereiste standaarde voldoen nie, op ʼn swartlys geplaas word. Dit sluit kontrakteurs in wat lieg oor hul vermoëns, verkrygingsprosesse manipuleer of nie projekte voltooi nie. Roche Grobler van die VF Plus sê die metroraad het die voorstel eenparig aanvaar:
VF Plus verwelkom swartlys vir onderpresterende kontrakteurs in Tshwane [KLANK]
AFR RocheGrobleronBlacklist