# Die Johannesburgse Metropolisie verskerp sy optrede in Rosebank te midde van toenemende kommer oor onwettige en onveilige gedrag van afleweringsmotorfietse. Beamptes het op 15 motorfietse beslag gelê en verskeie persone in hegtenis geneem, insluitend vir immigrasie-oortredings en dwelmhandel. Woordvoerder Xolani Fihla sê die fokus is op geldige dokumentasie, veilige bestuur, nakoming van munisipale wette om voetgangers te beskerm en verkeersopeenhopings in die stad te verlig:
Johannesburgse Metropolisie tree op teen onwettige afleweringsmotorfietse in Rosebank [KLANK]
ENG-FihlaOnBikes