# AfriForum het die nasionale polisiekommissaris, Fannie Masemola, gevra oor die hernude vertragings met die Sentrale Vuurwapenregister. Jacques Broodryk van die burgerregte-organisasie sê hulle eis deursigtigheid oor die 30-miljoen rand wat toegeken is om die register se stelsel te verbeter:
AfriForum veroordeel polisie oor vertragings met vuurwapenlisensies [KLANK]
ARF-BrodrykOnFirearms