Skip to content

Zimbabwiese regering erken hy kan nie cholera uitwis nie [KLANK]

# Die Zimbabwiese regering het erken hy kan nie cholera uitwis nie. Dit volg nadat 11 mense dood is sedert die begin van die jongste uitbreking in November. Gesondheidskenners voer intussen aan die siekte is voorkombaar en kan uitgewis word, maar sê politieke wil ontbreek. Die minister van Gesondheid, Douglas Mombeshora, sê daar is planne om te keer dat die siekte versprei:

ENG-DouglasOnCholera