# AfriForum sê hulle is bekommerd oor die misleidende boodskappe wat die regering oor die toenemende waterkrisis in Gauteng versprei. Die parlementêre portefeuljekomitee oor Water en Sanitasie het verlede week ‘n beroep op inwoners gedoen om water spaarsamig te gebruik en verbruik dringend tot wêreldverbruiksstandaarde te verminder. AfriForum se Marais de Vaal sê die voortdurende versoeke is gebaseer op die waninterpretasie van data, wat die skuld onregverdig en uitsluitlik op verbruikers plaas:
AfriForum sê Gauteng se inwoners kan nie alleen vir die waterkrisis blameer word nie [KLANK]
AFR DeVaalOnWaterUsage