# Die burgemeester van Tshwane, Nasiphi Moya, het bevestig dat die opgradering van die Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg voor die sperdatum van 16 Mei voltooi is. Die projek het die installering van nuwe panele vir die hoogdrukmotors behels, wat noodsaaklik is vir die lewering van water aan eindgebruikers. Moya sê na ‘n imbizo met inwoners in Streek 7, het die metro voorsiening in die aanpassingsbegroting gemaak om die opgraderings aan die aanleg te befonds:
Opgradering van Bronkhorstspruit-waterbehandelingsaanleg voor sperdatum voltooi [KLANK]
ENG MoyaOnWater