Skip to content

Cosatu in Gauteng verwelkom bekendstelling van Etiekverslag [KLANK]

# Cosatu verwelkom die Verslag oor die Stand van Etiek in Gauteng wat deur die Gautengse Etiekadviesraad vrygestel is. Die verslag het bevind dat 152 amptenare in die provinsiale regering sake met die staat doen, ondanks die feit dat dit ‘n strafregtelike oortreding is. Daar is ook bevind dat van die 19 senior bestuurders wat deur die Spesiale Ondersoekeenheid ge-evalueer is, was 37-persent hoë-risiko gevalle. Amos Monyela van Cosatu sê daar is ‘n behoefte aan aanspreeklikheid en optrede om die onetiese gedrag reg te stel:

ENG AmosonEthicsReport