# Die Palm Ridge-landdroshof het beslis die bekentenis van Lawrance Sithebiso Mdlalose, wat beskuldig word dat hy die brand in die Usindiso-gebou in Johannesburg gestig het, mag as getuienis toegelaat word. Die 30-jarige Mdlalose het in Januarie verlede jaar erken hy was verantwoordelik vir die brand wat in 2023 deur die Usindiso-gebou gewoed en 76 mense se dood veroorsaak het. Die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, Phindi Mjonondwane, sê hy staar 76 aanklagte van moord, een van brandstigting en 12 van poging tot moord in die gesig:
Hof beslis bekentenis in Usindiso-brandsaak kan as getuienis gebruik word [KLANK]
ENG MjonondwaneOnCourtRuling