# Motoriste is gewaarsku om versigtig te bestuur weens swaar verkeersvertragings op die N1 Suid voor die Maraisburgweg-afrit. ‘n Botsing tussen twee vragmotors het ‘n dieselstorting veroorsaak. Drie mense het geringe beserings opgedoen. Nooddienste het al die bane afgesper, wat reuse-verkeersopeenhopings veroorsaak. Xolani Fihla van die Johannesburgse Metro-polisie vra motoriste om eerder gebruik te maak van alternatiewe roetes:
Motoriste gewaarsku oor verkeersvertragings op N1 Suid ná vragmotorongeluk [KLANK]
ENG-FihlaOnAccident