Skip to content

Drie vermeende misdadigers doodgeskiet in skietgeveg met polisie in Amaoti, KZN [KLANK]

# Drie vermeende misdadigers is doodgeskiet tydens ’n skietgeveg met die polisie in Amaoti in Inanda, KwaZulu-Natal. Polisiewoordvoerder Robert Netshiunda het aan Newzroom Afrika gesê die beamptes het reageer op inligting wat hulle oor die verdagtes ontvang het. Hulle word aan verskeie moorde gekoppel word en een van hulle was ’n plaaslike bendeleier. Netshiunda het die gemeenskap geloof omdat hulle die verdagtes aangemeld het:

ENG-NetshiundaOnShooting