Skip to content

UAT veroordeel Basiese Onderwys oor gebreekte beloftes met skoolinfrastruktuur [KLANK]

# Die United Africans Transformation het bewerings deur die Minister van Basiese Onderwys, Siviwe Gwarube, verwerp, dat 90-persent van die land se skole in ’n redelike tot uitstekende toestand is. Die UAT voer aan dat die werklikheid op grondvlak anders lyk, met duisende leerders wat steeds blootgestel is aan onveilige klaskamers, gebreekte toilette en infrastruktuur wat in duie stort. Partywoordvoerder, Mighty Mabule, doen ’n beroep op ’n dringende, onafhanklike oudit van openbare skole en ’n duidelike noodplan om die ergste toestande aan te spreek.

ENG MabuleOnRejection