Skip to content

Laaste oorlewende gyselaar met Amerikaanse burgerskap word vandag uit Gaza vrygelaat

# ’n Israeliese amptenaar sê die weermag is besig om voor te berei vir die vrylating van ‘n Amerikaanse-Israeliese gyselaar, die 21-jarige Edan Alexander, wat sedert Oktober 2023 in Gaza aangehou word. Hamas se gewapende vleuel het gesê dit sal Alexander vandag vrylaat. Hy is die laaste lewende gyselaar in Gaza met Amerikaanse burgerskap. Alexander was naby Gaza se grens aan diens toe hy op 7 Oktober 2023 tydens Hamas se aanval op Israel toe hy van die militêre pos waar hy gestasioneer was, as gyselaar geneem is.