# The Johannesburgse Metropolisie het 154 motoristse in die laaste week vir dronkbestuur gearresteer. ‘n Woordvoerder vir die JMPD, Xolani Fihla, sê die departement bly daartoe verbind om dronkbestuurders van die paaie te verwyder. Hy het motoriste wat gedrink het, aangemoedig om aangewese bestuurders of e-taxidienste te gebruik:
JMPD trek meer as 150 dronkbestuurders in een week vas [KLANK]
ENG-FihlaOnArrests