Skip to content

OUTA waarsku dat rybewyskaart-drukker steeds miljoene mense se veiligheid bedreig [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik sê die rybewyskaart-krisis is nog lank nie verby nie, al is die ou drukker herstel. Die organisasie waarsku dat die 27-jaar-oue masjien gereeld breek, nie oor moderne sekerheids-kenmerke beskik nie en dringend vervang moet word. Stefanie Fick van OUTA sê daar is steeds ’n tans ‘n agterstand van meer as 747-duisend kaarte, en bekommernis bly voortduur oor ’n tender van 900-miljoen rand aan die Franse maatskappy IDEMIA wat die Ouditeur-Generaal as onreëlmatig bevind het:

AFR FickOnLicenceCrisis