Skip to content

Gautengse Gesondheidskomitee is bekommerd oor tekort aan verpleegkundiges [KLANK]

# Die Gautengse wetgewer se portefeuljekomitee vir Gesondheid en Welstand sê die welstand van verpleegkundiges moet voorkeur kry in die hervorming van die gesondheidstelsel. Dis vandag Internasionale Dag vir Verpleegkundiges met die tema: Ons verpleegkundiges. Ons toekoms. Die versorging van verpleegkundiges versterk ekonomieë. Die komitee se voorsitter, Ezra Letsoalo, sê die ernstige tekort aan verpleegkundiges in die provinsie is ʼn groot probleem:

ENG EzraonNurses