# Die Stad Tshwane sê die Montana-reservoir word van vandag tot Woensdag deeglik skoongemaak en dit sal watervoorsiening raak. Dit volg ná berigte dat die water verkleur en is deel van die metro se gereelde instandhoudingsprogram. Die metro se woordvoerder, Lindela Mashigo, sê water sal intussen met ʼn tydelike omleidingspyplyn, wat ʼn kleiner kapasiteit het, aan inwoners van die Montana-reservoirgebied voorsien word:
Montana-reservoir word van vandag af skoongemaak [KLANK]
ENG LindelaonMontanaReservoir