# Die Nasionale Brandwondbewustheidsweek loop vandag te einde. Die tema was Beskerm, Voorkom, Genees. Die veldtog het klem geplaas op die opvoeding van die publiek oor die gevare van onveilige verhitting en die bevordering van voorkomende en reaksie-optrede om brandbeserings te beperk. Die woordvoerder van Gauteng se Departement van Gesondheid, Motalatale Modiba, sê een-duisend-296 kinders is tussen Mei en Julie verlede jaar in hospitale en klinieke in Gauteng vir brandwonde opgeneem:
Wintertyd hou bedreiging in vir brandwonde onder kinders in Gauteng [KLANK]
ENG MotalataleonWinterSeason