# Die ANC se studiegroep vir Kommunikasie en Digitale Tegnologie sê hy is bekommerd oor voortgesette onderhandelings om Inligtingstegnologie-verkrygingsmagte van die Staatsinligtingstegnologie-agentskap weg te neem. Dit volg na departemente se klagtes oor vertragings en mislukkings wat lewering deur die beleërde SITA betref. ʼn ANC-woordvoerder, Imraan Subrathie, sê hulle veroordeel enige swak beplande desentraliseringsprosesse wat tot die ineenstorting van ʼn belangrike staatsagentskap kan lei:
ANC teen planne om Inligtingstegnologie-magte van SITA weg te neem [KLANK]
ENG ImraanoSITA