# Die GOOD-party vra die Stad Kaapstad om eerlik te wees oor sy betrokkenheid by die Kaapstadse Funny Festival. Roscoe Palm van die party sê hulle het daarvan bewus geword dat die Metro-streek van die DA in Kaapstad ‘n fondsinsameling by die fees gaan hou op 5 Junie. Hy sê die metro, waar die DA ‘n meerderheid het, is juis een van die fees se hoofborge:
GOOD-party vra duidelikheid oor Stad Kaapstad se betrokkenheid by die Funny Festival [KLAAR]
ENG RoscoeonFunnyFestival