Skip to content

Motorsport: Zarco word eerste wenner van Franse MotoGP op tuisbodem in 71 jaar [KLANK]

# Motorsport: Johann Zarco het geskiedenis gemaak toe hy die eerste Fransman in 71 jaar geword het om die Franse MotoGP Grand Prix wen. Die 34-jarige op sy LCR Honda het 19,907 sekondes voor die sesmalige wêreldkampioen van Ducati, Marc Marquez, oor die wenstreep gejaag. Die 20-jarige nuweling, Fermin Aldeguer van Ducati-Gresini, was derde. Zarco se oorwinning verbreek Ducati se 22 agtereenvolgende oorwinnings en hy is nou sesde op die algehele punteleer. Hy sê dis spesiaal om tuis te wen:

ENG ZarcoOnWinning