Skip to content

ANC sê MK Party se versoek vir ondersoek na uitgawes van uitgestelde begroting is beuselagtig [KLANK]

# Die ANC-studiegroep vir die staande komitee oor die Ouditeur-Generaal sê die MK-party se versoek vir ʼn ondersoek na uitgawes wat verband hou met die uitgestelde 2025 nasionale begroting is beuselagtig. Die party beskuldig die regering dat hy miljoene rand wanbestee op voorbereiding vir die nasionale begroting wat twee keer uitgestel is. Imraan Subrathie van die ANC sê die inligting wat die MK-party versoek, kan verskaf word deur die Nasionale Tesourie en die onderskeie staatsorgane:

ENG ImraanonMKRequest