Skip to content

VF Plus in Tshwane verwelkom die hofbeslissing oor salarisverhogings [KLANK]

# Die Vryheidsfront Plus in Tshwane het die Arbeidshof se uitspraak verwelkom dat die Bedingingsraad vir Plaaslike Regering onbillik opgetree het toe hy die metro se aansoeke in 2021 en 2022 om vrystelling van loonverhogings verwerp het. Die hof het beslis ‘n salarisverhoging vir 2023 vir munisipale werkers moet nie voortgaan nie, maar dat die 2021-onderhandelinge moet hervat wat destyds ‘n dooiepunt bereik het. Grandi Theunissen van die VF Plus sê dit bevestig die vorige administrasie se verantwoordelike en beginselvaste optrede:

AFR GrandionLabourCourt