Skip to content

Zelensky sê Rusland se oorweging om die oorlog te beëindig is ‘n positiewe teken

# Die Oekraïnse president Volodymyr Zelensky sê die Russiese president Vladimir Putin se oorweging om die oorlog te beëindig, is ‘n positiewe teken. Putin het voorgestel om Donderdag samesprekings met Kiëf in Turkye te voer om die oorsake van die konflik te verwyder en ‘n langtermynvrede te bewerkstellig. Dit is omdat Putin nie die VSA-gesteunde Europese skietstilstandvoorstel van 30 dae wat vandag moet begin, verwerp het nie. Intussen sê die Franse president Emmanuel Macron Putin se voorstel is nie genoeg nie en sê hy soek ‘n uitweg.