# Die DA sê hulle sal ‘n formele versoek om die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting by die minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Mzwanele Nyhontso, indien. Die stap is om die redes vir die minister se grondwetlike kommerwekkende regulasies te bekom waarin die openbaarmaking van ras ‘n vereiste vir eiendomsoordrag is. Die DA-lid, Mlindi Nhanha, sê as Suid-Afrika harde lesse uit die verlede wil leer, moet daar nooit weer wette of regulasies aangeneem word wat ras en identiteit as ‘n wapen gebruik nie:
DA gaan PAIA-redes teen aktekantoor-rasregulasies indien [KLANK]
ENG MlindionRegulations