Skip to content

1,4-miljoen genaturaliseerde burgers en vaste inwoners kan nou slimkaart-ID’s bekom en eHome Affairs gebruik [KLANK]

# Die minister van Binnelandse Sake, Leon Schreiber, het aangekondig genaturaliseerde burgers en wettige permanente inwoners kan van vandag af vir die eerste keer in die Suid-Afrikaanse geskiedenis aansoek doen vir slimkaart-ID’s, deur die eHomeAffairs-platform. Schreiber sê hierdie deurbraak in digitale transformasie hervorming bied waardigheid aan meer as 1.4-miljoen mense, insluitend honderde-duisende Suid-Afrikaanse burgers, wie se waardigheid jare reeds geskend is weens ongelyke behandeling:

ENG LeononObtainSmartIDs