# Die adjunkminister vir Vroue, die Jeug en Persone met Gestremdhede, Mmapaseka Letsike, sê Suid-Afrika gaan steeds gebuk onder die harde realiteite van geslagsgeweld teen vroue en meisies. Sy sê die 2022 studie oor die voorkoms van geslagsgeweld dui aan een uit elke drie vroue, of 7,3-miljoen, ervaar fisieke geweld in hul lewens of het dit al ervaar. Letsike sê dit beteken byna een uit elke tien vroue het seksuele geweld aangemeld met meer as ‘n kwart daarvan deur intieme maats:
Adjunkminister Letsike sê Suid-Afrika gaan steeds gebuk onder die harde realiteite van geslagsgeweld [KLANK]
ENG MmapasekaonGBV