Skip to content

GOOD-party skryf aan burgemeester van Kaapstad om deursigtigheid oor politieke aanstellings te eis [KLANK]

# Die GOOD-party het formele vrae aan die Kaapstadse burgemeester, Geordin Hill-Lewis, gerig, ingevolge reël 22 van die ordereëls, wat vereis dat Hill-Lewis aan die Raad verantwoording moet doen. GOOD eis dringende antwoorde oor politieke rugsteuning en die aanstelling van voormalige opposisie-raadslede in sy kantoor. Die party se woordvoerder, Samantha Jackson, sê hulle eis volle deursigtigheid oor hoe deeglik die prosesse gevolg is, en of hierdie aanstellings aan die stad se bestuur en raamwerke voldoen:

ENG SamanthaonAppointments