Skip to content

Cosatu sê Suid-Afrika ervaar die snydende koste van staatskaping [KLAAR]

# Cosatu het President Cyril Ramaphosa se ernstige oproep op die Parlement verwelkom om te sorg dat die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting aan al die grondwetlike vereistes voldoen. Cosatu se woordvoerder, Matthew Parks, sê Suid-Afrika ervaar steeds die snydende koste van staatskaping, korrupsie en magsmisbruik, en kan nie bekostig dat so ‘n fundamenteel gebrekkige wetsontwerp wet word nie. Hy sê hulle sal met die Parlement in verbinding bly om te verseker dat die waardes van die Grondwet seëvier:

ENG MatthewonStateCapture