Skip to content

OUTA en JoburgCAN sê burgemeester het in sy stadsrede geen daadwerklike oplossings aangebied nie [KLANK]

# Die Organisasie teen Belastingmisbruik en die Johannesburgse Gemeenskapsaksienetwerk sê Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, se stadsrede het misluk om werklike oplossings vir die stad se toenemende diensleweringskrisis te bied. Hulle waarsku dat inwoners moeg is vir leë beloftes en dring aan op onmiddellike optrede, beter toesig en behoorlike begrotingsbeplanning. Julius Kleynhans van OUTA sê die stad staar ’n sistemiese ineenstorting in die gesig, met voortdurende wateronderbrekings, kragprobleme, vervalle paaie en gebrekkige dienste:

AFR KleynhansOnNoSolutions