# Die DA in die Wes-Kaap moedig nie-regeringsorganisasies aan om steeds lewens te verander deur samewerking, meelewing en gemeenskapsgees. Byna 33-duisend mense het verlede jaar toegang tot sielkundig-maatskaplike hulp gehad en meer as 19-duisend-500 gesinne het voordeel getrek uit die provinsiale Departement van Maatskaplike Ontwikkeling se Gesinsbewaringsprogram. Wendy Kaizer-Philander van die DA sê NRO’s, burgerlike samelewingsgroepe en vrywilligers is die hartklop van humanitêre hulp in die provinsie:
DA in Wes-Kaap moedig NRO’s aan om steeds lewens te verander [KLANK]
AFR WendyonNGOs