Skip to content

GOOD-party sê die Stad Kaapstad misluk om beheer te kry oor bendebedrywighede [KLANK]

# Die GOOD-party sê dit is duidelik dat die regering van die Wes-Kaap en die Stad Kaapstad geen antwoord het vir die diepgewortelde kultuur van bendebedrywighede nie. Meer as 19 mense is die afgelope tien dae dood, onder wie twee polisievroue. GOOD se sekretaris-generaal, Brett Herron, sê die metro wil 100-miljoen-rand in sekuriteit belê sodat nood- en diensspanne hul werk in misdaadgeteisterde gebiede kan verrig:

ENG BrettonGangsters