Skip to content

Gautengse LUR vir Onderwys verpletter deur moord op ‘n leerder van die Musi High School [KLANK]

# Die Gautengse LUR vir Onderwys, Matome Chiloane, sê hy is verpletter deur die tragiese dood van ‘n 18-jarige seun van Musi High School in Soweto. Simphiwe Biyela is na bewering deur ‘n student van die Universiteit van Johannesburg met ‘n mes gesteek terwyl hy op pad huis toe was. Die voorval het Woensdag tot ontwrigting by die skool en ander skole in Pimville gelei. Die departement se woordvoerder, Steve Mabona, sê die polisie ondersoek die omstandighede rondom die moord op Biyela:

ENG MabonaOnSafety