Skip to content

R89-miljoen toegestaan vir herbou van brûe in Uitenhage wat in oorstromings beskadig is [KLANK]

# Die Nelson Mandelabaai-munisipaliteit en die Uitenhage-distriks-taxivereniging gaan twee brûe herbou wat in die Junie-oorstromings ineengestort het. Die Nasionale Tesourie het ná vergaderings met rolspelers befondsing van 89-miljoen-rand goedgekeur. ‘n Deel daarvan is vir herstelwerk en instandhouding van paaie. Die voorsitter van Uitenhage se distriks-taxivereniging, Mbuyiseli Mfengu, het aan die SABC gesê die samewerking tussen die munisipaliteit en die taxibedryf is belangrik vir die herstel van kritieke infrastruktuur:

ENG-MfenguOnAgreement1