# Die Stad Kaapstad sê hy gaan voort met die ondersteuning van projekte om die metro se wêreldverbintenisse per lug en ter see uit te brei. ‘n Uitstekende voorbeeld is die Air Access and Cruise Cape Town-inisiatiewe wat Wesgro bestuur. Die burgemeesterskomiteelid vir Ekonomiese Groei, James Vos, sê nuwe vlugte en passasierskeepsvaarte beteken meer toeriste, meer vrag en uiteindelik meer werksgeleenthede. Hy sê hy wil hê Kaapstad moet die sakevriendelikste stad in Afrika wees:
Kaapstad ondersteun steeds projekte om sy globale verbintenisse uit te brei [KLANK]
AFR JamesonGlobalConnections